万博体育官网

图片
??sc web banners (1).png
?

By die US verstaan ons die belangrikheid van duidelike en omvattende beleide, dokumente, en verslae om 'n goed-georganiseerde omgewing te handhaaf wat aan die nodige vereistes en regulasies voldoen. 

 

Ons het 'n aantal van die institusionele beleide met betrekking tot onderrig-leer-assessering (OLA) aan die US op 'n bladsy saamgestel hier?


Vir die nuutste weergawes van nasionale HO wetlike raamwerke en nasionale OLA-verwante beleide, besoek asseblief die webwerf van die Sentrum Akademiese Beplanning en Gehalteversekering (APQ)

?

Vir alle institusionele beleide en bestuursdokumente, verwys asseblief na die US se blad vir beleide en regulasies?